Skip to product information
1 of 1

Chris de Villiers

Twee Arm Vriende se Avontuurtjie in Namakwaland

Twee Arm Vriende se Avontuurtjie in Namakwaland

Regular price $0.00 USD
Regular price Sale price $0.00 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Ek het 'n lang pad deur die lewe geloop. Daar was laagtepunte en hoogtepunte, die eersgenoemde meer as die laasgenoemde. Hier en daar was daar hoogtepunte wat tot aan die einde van my dae by my sal bly. My kort verblyf op die Maskamberg naby Vanrhynsdorp in die Wes-Kaap, en die tye wat ek soms met my vriend Toby Woodrow daar gedeel het, was so 'n hoogtepunt. In hierdie kort boekie vertel ek van een ware ervaring wat ons gedeel het.

View full details