1
/
of
1
Rosslyn Publishers
Kospotte van Egipte en Italië
Kospotte van Egipte en Italië
Regular price
$7.99 USD
Regular price
Sale price
$7.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die jong konstabel Danie de Jager toon in sy vertelling van die oorlog se verskriklikheid hoe weerbaar party van hierdie vrywillige “vryheidsvegters” was. Hy self kom in die boek voor as ’n toonbeeld van selfstandige denke, gesonde verstand, ’n sin vir humor en ’n uiters praktiese gees. Dit het hom veral gehelp om as kok kos te prakseer te midde van die grootste gruwels en hongerte. Hy het in die proses na vore gekom as moedige oorlogsheld en lid van die Italiaanse versetsmag.
Share
