Johan Crous
Daardie Nag
Daardie Nag
Couldn't load pickup availability
Na haar ginekologiese operasie is Debbie Bosman gereed om met haar liefdeslewe voor te gaan. Haar man Bossie is die man van haar drome, maar hy stel glad nie meer in haar belang nie. Hy moes te lank sonder haar liefde klaarkom.
Debbie besef hy sien 'n ander vrou. Sy is gebreek. Hoe kan haar Bossie sy troos aan 'n ander vrou se boesem soek? Sy is gebreek toe sy hoor hy neem die ander
vrou na 'n gastehuis vir 'n naweek. Philip, hul buurman troos haar.
Debbie se vriendin, 'n privaatspeurder help haar om die waarheid te ontbloot. Wat Debbie uitvind is skokkend. Lees hoe onvoorwaardelike en opregte liefde alles moontlik kan opoffer.
Die einde is verrassend en gelukkig.
Nota:
Hierdie boek is interaktief. U as leser kan met die kliek van 'n skakel die keuse maak of u die Erotiese Weergawe (Seks word volledig beskryf) en of u die Romantiese Weergawe (Seks word nie beskryf nie) wil lees. Volg net die instruksies.
Verwysing:
"Lank laas so n opregte uit die hart boek gelees met al die menslike emosies." - EBR
Share
