Skip to product information
1 of 1

Johan Crous

Tanya se tweede keer

Tanya se tweede keer

Regular price $2.99 USD
Regular price Sale price $2.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Hierdie boek is dieselfde een as wat in my eerste omnibus verskyn het, maar hierdie weergawe bevat die bedtonele ook.

Tanya se jeugliefde en eggenoot, Jaco, behandel haar sleg en lig sy hande vir haar. Na hy sy derde keer ontrou was skei sy van hom ten opsigte van tafel en bed.
Sy neem haar voor om nooit weer na 'n jong man te kyk as sy ooit weer sou trou nie. Sy ontmoet 'n ouer man op sosiale media, wie dieselfde stokperdjie as sy het. Na Jaco haar pimpel en per geslaan het, skei sy van hom.
Jaco ontsnap uit die tronk en wil op haar wraak neem, maar Meyer, 12 jaar ouer as sy, red haar en neem haar na sy plaas. Tanja raak mettertyd verlief op Meyer en hulle verklaar hul liefde en trou.
Jaco ontsnap weer en sal nie rus voor bloed gevloei het nie.

Hierdie boek beskryf die liefde van 'n jonger vrou teenoor 'n ouer man en hoe sy hom haar jeug bied, ook op seksuele gebied. Seks word beskryf en is nie geskik vir minderjariges nie.

View full details