Skip to product information
1 of 1

Zalman Davis

Halfgees

Halfgees

Regular price $14.00 USD
Regular price Sale price $14.00 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

"Zalman S. Davis is deel van 'n nuwe generasie digters en debuteer met Halfgees. Wat my opgeval het in die bundel, is die ongelooflike eerlikheid in sy verse. Dit is opmerklik hoe Zalman oor die daaglikse lewe skryf, die liefde en hoe hy dit ervaar. Ek kan hierdie bundel aanbeveel want hy gun die leser om poësie in 'n tydlose aard te lees."

Heleen Malherbe
Veerpen Uitgewers

View full details