Johan Crous
Melissa
Melissa
Couldn't load pickup availability
Melissa deur Johan Crous.
Wanneer Melissa van haar perd af val en en verlam is. gee sy Hardus, haar geliefde die trekpas, want sy wil nie 'n meulsteun aan sy nek wees nie. Hy weier dat sy alleen besluit en vra vir 'n maand om haar saam met hom te neem en dan alleen sal hulle saam besluit.
Melissa moet onmiddellik haar skaamte afleer want Hardus moet haar bad, uit- en aantrek en haar kleedkamer toe neem. Gou-gou raak sy werklik lief vir hom, maar die dertig dae raak al hoe minder. Wat gaan Hardus besluit? Is hul liefde sterk genoeg?
Hierdie boek is interaktief, waar die leser met die kliek van 'n skakel kan kies of hy / sy die romantiese (geen beskrywende seks) of erotiese weergawe (beskrywende seks) wil lees.
Share
