Skip to product information
1 of 1

Susan Meiring

Dogters Van Sahara

Dogters Van Sahara

Regular price $2.99 USD
Regular price Sale price $2.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Die leser word bewus gemaak van die belangrikheid van die rol wat ouers moet speel in 'n kind se lewe. Die broosheid en wroeging van die hart van 'n kind word weergee en dis die hoop van die skrywer om die ouer tot 'n dieper insig te lei. Om hul bewus te maak van hoe hul handelswyse 'n kind onherroeplik kan bevoordeel of benadeel.

Liewe leser, stap saam met my in die lewens van dogters, wat aan verwerping en mishandeling onderworpe was. Deel hul daaglikse lewe en roetine, hul lief en leed, in hierdie instituut, Sahara, wat hul beskut teen die aanvalle van die lewensstorms...

View full details