Skip to product information
1 of 1

Flamingcrystal

Bloeddorstige Dorings

Bloeddorstige Dorings

Regular price $0.00 USD
Regular price Sale price $0.00 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Die verlate kasteel sorg vir groter opwinding as wat Charismé verwag het. Sy ontdek dat die volgende kleure 'n baie belangrike rol in en om hierdie kasteel speel: Goud, Silwer, Brons en Oniks. Daar is 'n sement dam gebou in die middel van 'n marmervloer. Sy maak kennis Rudolf, Wianca en Charléne en Gizelle. Rudolf lyk baie skuldig oor iets. Gizelle is 'n ook 'n beeldskone vrou met 'n geheim.
Die kortverhaal is geskik vir lesers wat hou van ietsie bonatuurliks...

View full details