Skip to product information
1 of 1

Flamingcrystal

Die Minnaar

Die Minnaar

Regular price $0.00 USD
Regular price Sale price $0.00 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Geeste teleporteer uit ñ eienaardige boom met twee mismaak gevormde gesigte in sy bas. Vicky word lewendig deur die boom ingesluk en sy word opgelei as 'n teister gees. Vicky moet wraak neem op Charlie wat haar ñ baie groot onreg aangedoen het. Hy het haar byna haar lewe gekos. Daar is take wat Vicky suksesvol moes afhandel voordat sy weer as ñ lewendige tiener kon terugkeer na haar moeder en haar huis. Die Minnaar is 'n volledige kortverhaal wat voorkom in Geeste Portaal.

View full details