Skip to product information
1 of 1

Flamingcrystal

Die Towenaar

Die Towenaar

Regular price $0.00 USD
Regular price Sale price $0.00 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Vicky word lewendig deur die boom gees ingesluk en sy word opgelei as 'n teister gees. Vicky moet wraak neem op Khetsiwe die toordokter/towenaar wat' n hele paar families 'n groot en uiters wrede onreg aangedoen het. Die Towenaar maak gebruik van mense se bygelowe om hulle te manipuleer. Vicky roep die hulp in van die boom gees. Gaan sy suksesvol daarin slaag om die towenaar te straf? Vicky wil so graag weer as ñ lewendige tiener terugkeer na haar moeder en haar huis. Die Towenaar is 'n volledige kortverhaal wat voorkom in Geeste Portaal.

View full details