Skip to product information
1 of 1

Arnold Lacock

Die liefde volgens Isabella

Die liefde volgens Isabella

Regular price $0.00 USD
Regular price Sale price $0.00 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Haar asemhaling was swaar en die reuk van haar liefde het teen my lyf opgekruip. Ek kon voel hoe die hunkering in my lyf opwel en styf teen haar vasgroei.
“ ‘n Mens moet woeker met die liefde. Uit jou binneste grawe en dit rond saai. Slegs dan sal dit groei, blom en floreer.”
Dit was asof die liefde soos deeg in haar hande was. Deeg vir die heerlikste brood en ek wou maar net ‘n paar van daardie krummels hê, Hierdie boek bevat stories, verhale en skets van die liefde oor die liefde..

View full details