Skip to product information
1 of 1

Malherbe Uitgewers

As die binnekamer praat

As die binnekamer praat

Regular price $3.99 USD
Regular price Sale price $3.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Met haar ruim omgee-hart raak Nicy Fouldien lewens aan. Hetsy op die radio, deur artikels in tydskrifte, haar poësie, persoonlike interaksie en betrokkenheid in die gemeenskap. Wanneer Nicy jou lewe betree,is niks ooit weer dieselfde nie. Haar insig in die lewe, empatie vir haar naaste, sprankelende persoonlikheid en liefde maak enige kontak met haar ‘n spesiale geleentheid.- Philip.
As jou hart 'n taal kon praat en dit sou moes deel wat jy as mens diep verborge ver weggesteek vir die wêreld, skaam in jou eie menshart bewaar, dan is die boek net vir jou

View full details