Skip to product information
1 of 1

Malherbe Uitgewers

Cheval

Cheval

Regular price $3.99 USD
Regular price Sale price $3.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

“Telephone to heaven...Jesus on the line” sing Minette, neem die rietbesem en vee die laaste spore van die perd dood. Sy vee verder om die bloekomboom se wortels, die blare vee sy op in die geroeste graaf sonder steel en gooi dit in die ou kruiwa. Langsaam stoot sy die kruiwa na die komposhoop. Haar gedagtes dwaal terug na die verlede, sy is reeds 8 jaar op die plaas, sy dien ‘n lewenslang geestelike en liggaamlike vonnis uit , as arbeider en seksslaaf. Net die Here weet of sy hier gaan sterf of wel eendag bevry gaan word.

View full details