1
/
of
1
Malherbe Uitgewers
Anderkant die spoorlyn
Anderkant die spoorlyn
Regular price
$2.99 USD
Regular price
Sale price
$2.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Sag hou Gert Brink sy vrou se hand vas. Trane stroom oor die groot man se wange. ‘Lief, asseblief, moenie my alleen los nie! Ek kan nie sonder jou nie,’ snik die groot man die woorde uit. ‘My Man, dis…’ Christa Brink sukkel om te praat. ‘Sjuut, nie nou praat nie, my Skat,’ maak Gert sy vrou stil. ‘Nee,’ begin Christa hortent praat. ‘Ek moet. Jy moet belowe…’
Share
