1
/
of
1
Arnold Lacock
Don Juan kry 'n Vryersles
Don Juan kry 'n Vryersles
Regular price
$0.00 USD
Regular price
Sale price
$0.00 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Jasper Du Preez was maar van skooldae ‘n haan onder die henne. ‘n Regte jong Don Juan wat vroue se harte onstuimig laat klop het as hulle in sy teenwoordigheid was. Nie net het hy onder die jong skoolmeisies gemaai nie, daar was selfs hardnekkige gerugte dat hy en die musiekjuffrou in sy laaste jaar meer as net vriende was... Lees gerus verder aan hierdie bundel vol verhale, stories en sketse deur arnold Lacock.
Share
