Skip to product information
1 of 1

Arnold Lacock

Om 'n Vrou Lief te he

Om 'n Vrou Lief te he

Regular price $0.00 USD
Regular price Sale price $0.00 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Om 'n vrou lief te he is om 'n raaisel oop te sluit / om jou liefde in haar skatkis te berg / oorrompel haar met jou hart se woorde / en sit die son in haar hart / steek jou hande uit na haar sodat jou vingers die mooi in haar betas / en nooi haar... Hierdie digbundel getitel Om 'n Vrou Lief te he deur Arnold Lacock en bevat sowat 58 liefdesgedigte en is veral gemik op haar wat passievol met die liefde omgaan.

View full details