1
/
of
1
Kameeldoring Boeke
Ek moet Praat
Ek moet Praat
Regular price
$1.39 USD
Regular price
Sale price
$1.39 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Frances “MOET PRAAT” en het dinge wat sy van haar hart af moet kry.
In hierdie bundel kort sketse praat sy met die vrou wat al die bitter beker tot op die bodem geledig het. Die een wat voel dat sy nie meer kan voortgaan nie.
Daar is hoop vrou! God weet van jou en Hy gee om!!!
Frances weet waarvan sy PRAAT as sy skryf oor die volgende:
Die ander vrou.
Die gestremde kind.
Die alkoholis.
Meneer se skelmpie.
Stiefkinders.
Share
