1
/
of
2
Juanita Swart
Afgehandel (2de uitgawe)
Afgehandel (2de uitgawe)
Regular price
$6.00 USD
Regular price
Sale price
$6.00 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Belinda is ‘n middeljarige maatskaplike werker wie se demone uit haar verlede weer opduik wanneer sy ‘n berig op die radio hoor van ‘n geliefde onderwyser wat vermoor is. Wanneer sy die huis gaan besoek van een van haar pasiente neem een van hierdie demone in haar oor en verander haar lewe onherroeplik.
Share
