1
/
of
1
Rosslyn Publishers
Die aandvuur se kole
Die aandvuur se kole
Regular price
$3.99 USD
Regular price
Sale price
$3.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die sketse in hierdie bundel is Heiveldstories en sluit aan by Tussen die waboomrante wat in 1988 by Haum-Literêr verskyn het. Dis nog ’n bydrae tot die voorgeskiedenis van Agter-Pakhuis sowel as Clanwilliam se mense in die jare toe die dorp nog Jan Disselsvlei geheet het.
Hierdie bundel bevat geen roemryke gebeurtenisse of heldedade wat op feeste en monumente aanspraak maak nie, maar is uitsluitlik gebaseer op herinnerings van mense wat desjare op hulle eie harde maar beskeie manier vir hulle ’n lap aarde getemper het en ’n bestaan daar uitgebeitel het.
Share
