1
/
of
2
Fera Guadens
Slaaptydstories vir Grootmense
Slaaptydstories vir Grootmense
Regular price
$3.99 USD
Regular price
Sale price
$3.99 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Erotika in Afrikaans? Is dit moontlik. Die boek het ten doel om aan die leser iets te bied om te geniet en die fantasieverbeelding aan die gang te kry. Dit moet mense laat droom en inhibisies elimineer. Dit sommer net lekker gelees word.
Ek het my bes probeer om ʼn duidelike onderskeid tussen erotika wat volgens my, in die boek weergegee word, en pornografie te handhaaf. Elke storie het sy eie kenmerk en unieke karakters. Die verhale en fabels wissel van komiese hygliteratuur tot 'n tranetrekker. Die stories prikkel nie net die seksueel nie maar ook emosioneel.
Share
