Skip to product information
1 of 1

Juanita Swart

My Klippie in die Karoo

My Klippie in die Karoo

Regular price $9.09 USD
Regular price Sale price $9.09 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Met hierdie opwindende bundel wat bestaan uit gedigte en kortverhale onderstreep Elsabe de Beer haar tematiese sowel as inhoudelike diversiteit.
Met haar sonskyn persoonlikheid kom bekoor sy ons met kortverhale en gedigte wat oor 'n wye veld strek.
Ou Bybelse verhale word gegeur met 'n opwindende nuwe aroma en in ander diep menslike vertellinge word die menswees aspekte uitstekend na vore gebring.
Haar gedig 'Klippie in die Karoo', vang die siel van hierdie streek in al sy prag uitstekend vas.
Met hierdie goed versorgde bundel bestaan daar by my geen twyfel dat hierdie 'n wenner gaan wees nie.

Philip Nel
Skrywer en Digter 2016
Klein-Brakrivier

View full details