Skip to product information
1 of 1

Malherbe Uitgewers

Keur van verhale 2: Maak dit saak

Keur van verhale 2: Maak dit saak

Regular price $3.89 USD
Regular price Sale price $3.89 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Maak dit saak... ja, storie-skryf maak baie saak. Kortverhale is al vir baie jare as ‘n goeie tydverdryf beskou. Met Keur van verhale bring ons weereens goeie kortverhale na die leser, want ‘n goeie storie raak nie oud nie en moet vir die nageslag bewaar word.
Die Boekehuis Skrywers het hul weereens oortref met keurige kortverhale in dié bundel.
Stories saamgevat in die bundel is:-
Die son se laaste goud- Velma Barnard
Liefste fliekvlooi - Rosalee Meyer
Die uitverkoping - Piet Saayman
Bang Danie...Dooie Danie - Jessica Venter
Valentynsdag - Piet Saayman
Boekwurm - Piet Saayman
Andrea se D-dag - Leandra Naude
Seerower in satyn - Sonja Brown
Sakkie gaan Jo’burg toe - Sonja Brown
Maak dit saak - Martelize Faber
Lang pad - Marlize Prins
Draghoender debakel - Sonja Brown
Bicycle se carrier - Jessica Venter

View full details