Skip to product information
1 of 2

Chantal Pretorius

Refleksies

Refleksies

Regular price $0.00 USD
Regular price Sale price $0.00 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Begrafnis

Begrafnis hou is waar ek al my sondes berou;
die engelbeeld hou my dop
ek drink eerder ’n dop van skok;
my vrou: ’n dooie pop in haar graf;
dis nag en skielik weer dag.

View full details