1
/
of
1
Kameeldoring Boeke
Wraak
Wraak
Regular price
$1.29 USD
Regular price
Sale price
$1.29 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Ria het ʼn boodskap vir Blixsem gelos. Hy het haar terug geskakel, min wetende dat hy by tweekeer by die dood sou omdraai. Blixsem het egter ʼn belofte gemaak, iets wat hy nooit verbreek nie. Dan sweer Blixsem wraak.
Wraak wat diep gewortel is.
Skoolkinders word deur die skurke misbruik om geld uit hulle en hulle ouers te mergel. Blixsem het ook groen koring op sy land.
Dan ontdek Blixsem ook dat sy hart vir hom voorskryf wat om te doen. Wanneer Anja sy pad kruis wil die liefde soms handuit ruk, want altwee weet hulle is vir mekaar bedoel. Blixsem het ʼn belofte aan Sonja gemaak, en telkens sien hy hoe Sonja vir hom glimlag.
Share
