Skip to product information
1 of 1

Denzil Petersen

Liefdesliedjies

Liefdesliedjies

Regular price $2.99 USD
Regular price Sale price $2.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Heidie Prins het altyd geglo Heinrich Botha het net met haar getrou omdat sy swanger was.
Sy word oortuig daarvan toe sy 'n miskraam kry en hy die dorp verlaat om aan die moordende Dakar Rally deel te neem.
Sy gaan met haar lewe voort,verlaat haar geboortedorp en gaan vestig haar in die Moederstad.Daar begin sy 'n nuwe lewe en word 'n suksesvolle troubeplanner.As troubeplanner gee sy vir bruide hul droomdag wat sy nie gehad het nie.
Sy is geskok toe sy by een kerktroue in die gesig van Heinrich vaskyk,en hy vir haar ogies knip.
Pure liefde en vol emosies.Romanse uit die boonste rakke,en in die tradisie van Mills & Boon.Die ideale Kersgeskenk vir liefhebbers van romanse.

View full details