Skip to product information
1 of 1

Malherbe Uitgewers

Die Duiwel se Maat

Die Duiwel se Maat

Regular price $3.99 USD
Regular price Sale price $3.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Wenner van die Malherbe Uitgewers beste roman kompetisie - Augustus 2017

Lia Opperman, eienaares van Uitspan Bed&Ontbyt, se geldgierige ouers het haar op vyftienjarige ouderdom afgeteken aan haar tant Elizabeth vir 'n sak vol geld.
Nou is sy slegs na vier weke van getroude lewe met Markus, 'n onverwagte weduwee op die brose ouderdom van negentien. As die erfgenaam van Markus se fortuin, is sy die mikpunt van 'n skelm prokureer wat wil hê sy moet afstand doen van haar erfporsie. Michiel, Markus se broer, daag by haar huis op en die afsku wat hy oor die laaste twee weke teen haar opgebou het, is duidelik sigbaar met hul eerste ontmoeting.

View full details