1
/
of
1
Abel Botha
Toe ashope nog kampvure was: Stories om kampvure
Toe ashope nog kampvure was: Stories om kampvure
Regular price
$12.50 USD
Regular price
Sale price
$12.50 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Hierdie is 'n boek vir mense wat hou van die ver plekke - daar waar min ander mense ook spore trap. Ook hulle wat lief is vir jag en die natuur. Hierdie boek vertel stories van ware gebeure en ver plekke, sommige wat lank gelede gebeur het. Dit gaan veral ook oor mense wat deur die jare die skrywer se paadjie gekruis en sy lewe vol gemaak het.
Share
