Skip to product information
1 of 1

Abel Botha

Nederig voor die genade: Geloofsherkoutjies

Nederig voor die genade: Geloofsherkoutjies

Regular price $10.50 USD
Regular price Sale price $10.50 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Hierdie is 'n boek vir jongmense wat worstel met die aspekte en vraagstukke van die lewe.
Dink maar aan dinge soos vrees, depressie en stres. Dit is ook 'n boek om ouers te help om hulle kinders te leer hoe om kern waarhede van die lewe te verstaan. Onderwerpe wat hanteer word is hoe
'n Christen behoort te lewe, hoe jy die Here kan dien en wat word met die uitverkiesing bedoel. Aktuele kwessies soos die vergifnis van groot sondes, die kragtige werking van die geloof en die eenvoud van die Evangelie word bespreek. Hierdie is 'n praktiese riglyn vir elkeen wat in Jesus glo en wil leef in die groot genade van God.
View full details