Skip to product information
1 of 1

Kees van Dijkhorst

Die Hof Verdaag

Die Hof Verdaag

Regular price $6.00 USD
Regular price Sale price $6.00 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity

Vir meeste gewone mense is die regswêreld totaal vreemd en intimiderend. Vir baie selfs vreesaanjaend.Hierdie boek is soos 'n warrelwind wat 'n kostelike vrag  van humorvolle anekdotes van hofsake en hofverrigtinge, lagwekkende grepies uit die verlede asook uit ander lande se regspraktyke, onmoontlike uitsprake en allersnaakste stories vir die leser bring. Die boek bewys dat die regbank en die regswêreld ook propvol menslike drama, intrige,soms groot domheid en baie kere vol patos is.Dis 'n kleurvolle kaleidoskoop van die baie ligter fasette van die regspleging. In die geheel en ten diepste is dit die skrywer se eie nostalgiese, soms aweregse maar veral passievolle terugblik op sy eie moeisame klimtog teen die steil berghange van die regslandskap.

View full details