1
/
of
1
Tafelberg
Louisa du Toit Omnibus 4
Louisa du Toit Omnibus 4
Regular price
$17.91 USD
Regular price
Sale price
$17.91 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
In Agter toe vensters word Erika se verhouding met Nico gekompliseer deur haar skandalige familie. En boonop verskyn haar vorige geliefde op die toneel...In Die wakende droom verloor Nelia haar moeder in dieselfde ongeluk waarin haar tant Bettie en nig Kotie ernstig beseer word. Omdat sy die motor bestuur het, voel Nelia aanspreeklik. En dan is daar boonop drie mans wat om haar liefde wedywer.In Die gras sal weer groei ontmoet Wilma die aantreklike dokter Bertho Rode, en skielik begin sy wonder oor haar en Chris se huweliksplanne...En in Dwaallig vir sterre moet Frans kies tussen twee vroue: rykmansdogter Vicky is 'n vlam wat hom kan vernietig, terwyl Marietjie, ondanks haar geheime verlede, vir hom 'n bron van rus is. Wat is dwaallig, en wat is sterre?
Share
