1
/
of
1
Tafelberg
Ena Murray Omnibus 23
Ena Murray Omnibus 23
Regular price
$17.91 USD
Regular price
Sale price
$17.91 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
In Die ryper jare kan Amanda, mannekyn by ’n bekende modehuis, nie verstaan hoekom haar ma skielik so ánders optree nie. En so ook haar baas, die man wat haar hart verower het.In En die verlange bly trou Wouda met ’n man wat sy geglo het haar geluk kon bied, selfs liefde . . . tot dáárdie nag, hul huweliksnag . . .En in Die man met die geel oë gee die geheime agent majoor Brand Bröm se nuwe werkgewers hom ’n opdrag: om saam met ’n vrou van sy keuse een nag lank die stad rooi te verf, en homself dan doelbewus skandelik gedra, sodat hy sy oneervolle ontslag uit die weermag sal ontvang – hy kies Weza de Groote, die mooi regstudent wat ná dié nag vir ewig uit sy lewe sal moet verdwyn . . .
Share
