Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Susanna M Lingua-keur 12

Susanna M Lingua-keur 12

Regular price $10.99 USD
Regular price $17.91 USD Sale price $10.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In Waar die frangipani bloei is die streng, tradisievaste Portugese Edelman wat die septer swaai op Braco nie voorbereid op die koms van die vurige, selfstandige Ronelle Dekker na dié Afrika-kusdorpie nie. Dis nie lank nie of die vonke spat tussen hulle!In Volmaan oor die Tiber verneem Karin du Rand dat sy slegs vier maande oor het om te leef. Haar laaste dae wil sy in Rome deurbring, en hier maak sy onverwags kennis met ’n briljante breinchirurg. Is daar wél nog hoop vir haar?En in Dierbare duiweltjie verneem Vanessa die skokkende nuus dat haar man ’n veelwywer is! Hierna dra sy ’n enorme wrok teen die manlike geslag . . . totdat sy die aantreklike dokter Gerrit Mynhardt ontmoet.
View full details