1
/
of
1
Tafelberg
Volbloedvrou vir 'n vaalseun
Volbloedvrou vir 'n vaalseun
Regular price
$7.31 USD
Regular price
Sale price
$7.31 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Fransien woon haar skoolreünie weens twee redes by: om die spoke uit haar verlede te besweer en haar metamorfose van armlastige skooldogter na suksesvolle sakevrou onder ‘n paar mense se neus te vryf. Mense soos Tessa de Villiers en Chris de Wet. Maar as Fransien maar vooraf geweet het dat sy betrek gaan word in ‘n intrige van moord en ou geheime, sou sy dalk twee maal gedink het voor sy pad na haar ou tuisdorp aangepak het – selfs nie eers vir die vaal Jans Jansen, man van haar drome, nie. Want Jans is hoofondersoekbeampte in die moordondersoek en Fransien bevind haar onverwags en onverklaarbaar in die posisie van hoofverdagte in dieselfde saak. . .
Share
