Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

'n Week van passie

'n Week van passie

Regular price $6.99 USD
Regular price $7.31 USD Sale price $6.99 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Dr Wilmari Neveling se lewe stort ineen wanneer haar verloofde aan leukemie sterf. Alhoewel sy ’n passie vir pediatrie het, besluit sy om in onkologie te spesialiseer. Sy aanvaar ’n pos by die Nasionale Onkologie-navorsingseenheid aan die bekende Môreson-kliniek. Daar ontmoet sy Môreson se direkteur, Jonatan de Klerk van Jaarsveld. Jonatan is uit die staanspoor gefassineer deur die koel afgetrokke Wilmari wat niks met mans te doen wil hê nie en hom, ten spyte van sy gewildheid onder die vrouegeslag, as “te oud en bekrompe” afmaak.  Wilmari se seer oorheers alles in haar lewe en sy begrawe haarself in haar werk. Sal Jonatan se passie vir dié hardekop langbeendokter die verlede kan heel?
View full details