1
/
of
1
Tafelberg
Die Afrikaners: 'n Biografie
Die Afrikaners: 'n Biografie
Regular price
$20.27 USD
Regular price
Sale price
$20.27 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die dramatiese en boeiende verhaal van die Afrikaners - vol teenstrydige neigings tot vryheid en onderdrukking - in hoogs leesbare styl. Internasionaal-bekende historikus prof. Hermann Giliomee verken die redes vir die Afrikaners se opgee van mag asook hul soms stormagtige verhouding met die ANC en president Zuma. 'n Topverkoper wat wyd gereken word as die standaard-werk oor die geskiedenis van Afrikaners in Suid-Afrika.
Share
