1
/
of
1
Tafelberg
Brouhaha
Brouhaha
Regular price
$21.56 USD
Regular price
Sale price
$21.56 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Van klipdagga en dawidjieswortel uit die Karoo-aarde wat krag en gesondheid aan mens en dier gee tot die luis van Auschwitz wat jou dood beteken – dis die reikwydte van die wêreld wat in Brouhaha aangevat word. Stories om oor te lag of treurig te word. En as jy laatnag nog aan die verhale knibbel en ’n bietjie angstig word, gaan kombuis toe en maak vir jou ’n Warmtoddy.Die resep is op bl. 288.
Share
