1
/
of
1
Tafelberg
Toe dit nog vroeg was
Toe dit nog vroeg was
Regular price
$14.55 USD
Regular price
Sale price
$14.55 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Hoe het hulle geleef, en wat het hulle gevoel – daardie oermense wat langs ons Suidkus geleef het, wie se nasate ons die San en die Khoi noem?Wie kan saampraat met hulle, die “eerste mense” van wie ons net oorblyfsels van groot mites, tergende rotsprente en enigmatiese artefakte het?Eintlik is dit net die digkuns wat dit kan waag om in hulle stiltes in te beweeg.
Share
