Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Annerkant die longdrop

Annerkant die longdrop

Regular price $20.10 USD
Regular price Sale price $20.10 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Sy wag. Vir ’n lift wat stadig genoeg verby kom. Vir die son om haar te ontvries. Vir die regte woorde. Vir die regte dag, dat haar kop kan inhaak. Vir hóm. Sy soek. Sy reis deur drie selwe, drie susters wat saam op Stellenbosch studeer. Na ver lande: Suid-Amerika, Indië en Afrika. En na die verlede, daar waar haar ouma en oupa, ‘n sagte pa en wonderlike, aweregse ma, en haar eie kinderlewe, ‘n tyd vul wat nog heel was. Dis na dié heelwording dat sy op pad terug is. Déúr die narkotiese tonnel van ’n spuitnaald. Anderkant die dodelike drop. Waar hy haar kan vind. Wat ook Hy is. ’n Ruie roman wat die eiesinnige koers inslaan van sy treurige, snaakse, oer-aardse priesteres van ’n heldin.
View full details