Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Yskoue, vuurwarm liefde

Yskoue, vuurwarm liefde

Regular price $7.31 USD
Regular price Sale price $7.31 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Sandra Botes vertrek as skeepsdokter op ’n vakansieskip na Antarktika om weg te kom van die onwelkome aandag van Max. Op die skip ontmoet sy vir Brandon, die ekspedisieleier, en vinnig ontwikkel daar ’n besonderse vriendskap tussen hulle. Brandon wil hul verhouding na ’n volgende vlak neem, maar Sandra is effe onseker. En dan ontmoet sy vir Konrad wanneer die Malan-gesin aan boord stap. Saam met die Malans sal sy ’n sak sout opeet. Maar beteken dit dat Konrad ook so voel? Is hulle s’n net ’n vakansieromanse in ’n wonderskone omgewing of is daar iets blywends tussen haar en Konrad Malan? En wat dan van haar bewondering vir Brandon?
View full details