1
/
of
1
Tafelberg
Elza Rademeyer Omnibus 1
Elza Rademeyer Omnibus 1
Regular price
$17.91 USD
Regular price
Sale price
$17.91 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Die eerste omnibus van ’n immergewilde skrywer se werk! In Op arendsvlerke neem Amelda die moeilikste besluit van haar lewe – sy gee toestemming dat die dokters die asemhalingtoestel van haar breindood eggenoot ontkoppel. Hoe kan sy hierna weer voortgaan met haar lewe? In Mallemeule van die liefde is Ilse in die sewende hemel ná haar verlowing aan die erfgenaam van ’n spogplaas. Maar haar aanstaande se ma is glád nie ingenome met dié verbintenis nie . . . En in Die deur van haar hart vlug suster Hester van der Linde uit Gauteng Kaap toe, om weg te kom van ’n lastige dokter – maar haar nuwe hoof by Ongevalle is ’n absolute buffel . . . en tog word hy by die dag vir haar aantrekliker!
Share
