Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Louisa en ek en die Celeb

Louisa en ek en die Celeb

Regular price $11.70 USD
Regular price Sale price $11.70 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Louise voel desperaat oor haar voorkoms. Sy dink dis tyd dat sy iets aan haarself moet doen, maar haar ma dink die enigste skoonheidsmiddel  wat 'n mens nodig het is 'n goeie koekie seep. Hoe nou gemaak, veral as sy elke dag by die skool in die geheimsinnige en beeldskone Charlotte-May met haar gladde bruin bene, aarbeilipglans en gestrykte blonde hare moet vaskyk? Wanneer sy vir Louisa,haar amperse naamgenoot ontmoet, spat die vonke, maar daar is ook ‘n Matador, 'n celeb en ’n weggesteekte rok wat sorg vir ‘n paar interessante kinkels in die verhaal.
View full details