Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

'n Hemelhoë hekkie

'n Hemelhoë hekkie

Regular price $16.81 USD
Regular price Sale price $16.81 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Op 26 Februarie 1988, ‘n Vrydagaand, het Douwleen Bredenhann haar dogter Liesl by die balletklas gaan haal en begin kosmaak. Minute later is Liesl in hul agterplaas vermoor terwyl sy haar hondjie gaan kosgee het.’n Hemelhoë hekkie is Douwleen se hart-verskeurende ware verhaal van skok, pyn en ’n geleidelike soort heling. Die vertelling is onverskrokke en skreiend eerlik. Dit sal jou waarskynlik lewenslank bybly.
View full details