Skip to product information
1 of 1

Media24 Boeke (Pty) Ltd

Hiervandaan

Hiervandaan

Regular price $16.81 USD
Regular price Sale price $16.81 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Veelbekroonde reisskrywer Dana Snyman vertel die verhaal van sy familie - en van sy land, Suid-Afrika. Hy reis agter stories uit die verlede, van die eerste Snyman, seun van 'n Duitse pa en 'n slavin-ma. Soos hy mense langs die pad ontmoet, word dit die storie van almal wat "hiervandaan" is. Eg en gevul met deernis.
View full details