Skip to product information
1 of 1

Media24 Boeke (Pty) Ltd

Sirkusboere

Sirkusboere

Regular price $20.10 USD
Regular price Sale price $20.10 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In 1904 het 'n groep veterane van die Anglo-Boereoorlog - onder andere generaals Piet Cronje en Ben Viljoen - onder die vaandel van de sirkusbaas Frank Fillis en sy sogenaamde "Transvaalse Militaire Spektakelsindikaat" na Amerika gereis om daar krygsvoorstellings van veldslae uit die oorlog te gaan opvoer. Dit was die begin van 'n bisarre en soms skreiende avontuur.
View full details