1
/
of
1
Tafelberg
Boerekryger: 'n Seun se hoogste offer
Boerekryger: 'n Seun se hoogste offer
Regular price
$19.74 USD
Regular price
Sale price
$19.74 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Henning Viljoen, 'n agterkleinseun van Piet Retief, was maar 17 toe die Anglo-Boereoorlog uitbreek en hy opgekommandeer is. Vir die volgende meer as twee jaar hou hy dagboek van die daaglikse lewe op kommando. Teen die aanvang van die guerrillafase is hy reeds 'n deurwinterde vegter in die Oos-Transvaal. Sy dagboeke, nou vir die eerste keer verwerk, bied 'n aangrypende blik op 'n oorlog wat ons gedink het ons reeds ken. Henning se eerlike beskrywings van bloedige gevegte teen die Britse magte en die teregstelling van verraaiers bring die gruwel van oorlog tuis. Sy dagboeke verklap voorts baie van die bittereinderpsige. Uit sy inskrywings blyk dit duidelik waarom 'n handjievol Afrikaners bly voortveg het toe ander gedink het die stryd is reeds verlore.
Share
