Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Tuiskoms: Stories oor die liefde

Tuiskoms: Stories oor die liefde

Regular price $17.54 USD
Regular price Sale price $17.54 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
In hierdie boek word ’n baie gewilde skrywer se lekkerlees-kortverhale vir die eerste keer byeengebring. Hier is ’n ryke verskeidenheid stories, onder meer oor geleenthede soos Kersfees, Vadersdag, ensovoorts, en liefde – in sy vele fasette uitgebeeld – is die gemene deler. In al die verhale is Irma Joubert se fyn waarnemingsvermoë merkbaar, asook haar intieme kennis van en deernis met haar karakters.
View full details