1
/
of
1
Media24 Boeke (Pty) Ltd
Eindstryd
Eindstryd
Regular price
$21.93 USD
Regular price
Sale price
$21.93 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Willie Esterhuyse vertel die volle verhaal van die agter-die-skerms ontmoetinge tussen ANC-leiers en 'n paar uitgesoekte Afrikaners in die onstuimige tagtigerjare. Dié hoogs-vertroulike gesprekke in Engeland was deurslaggewend vir die begin van onderhandeling en die oorgang in Suid-Afrika.Die boek met sy heerlike anekdotes bied 'n vars blik op bekende Suid-Afrikaanse politici.
Share
