Skip to product information
1 of 1

Tafelberg

Ontdek jou sielskrag

Ontdek jou sielskrag

Regular price $16.45 USD
Regular price Sale price $16.45 USD
Sale Sold out
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Dreig probleme om jou te oorweldig? Is jy in ’n geldkrisis, is jou huwelik op die rotse, of stamp jy voortdurend kop met ’n kollega? In die spirituele sielkunde is die uitgangspunt dat jy van nature toegerus is om hierdie probleme te oorkom. Hierdie boek help jou om die sielskrag te ontdek wat jou in staat sal stel om:• insig in jouself en ander te kry• vrede te maak met die teenstrydighede in jouself en ander• die betekenis van jou lewe te ontdek en uit te leef• lief te wees vir jouself, ander en jou omgewing• al jou probleme, bekommernisse en struikelblokke te oorkom.
View full details