1
/
of
1
Tafelberg
Die Suid-Afrikaanse reg: Wat elkeen moet weet
Die Suid-Afrikaanse reg: Wat elkeen moet weet
Regular price
$32.89 USD
Regular price
Sale price
$32.89 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
'n Toeganklike en maklik leesbare gids wat verduidelik hoe die Suid-Afrikaanse regstelsel werk, met inligting en raad vir kwessies waarmee almal die een of ander tyd te make kry: Gesinsake, van trou tot skei en testamente Geldsake, soos huiskoop, huur en skuld Sonde met die bure Werkskwessies, van jou baas tot jou eie onderneming Kontrakte, en die slaggate om te vermy Wat om te maak as die ongeluk jou tref Hofprosedures Die boek verduidelik nie net dié en vele ander regsbeginsels in toeganklike taal nie, dit is ook vol praktiese raad, sê waar jy om hulp kan aanklop en hoe om jou regskoste laag te hou. Dit stel jou in staat om kop te hou in moeilike situasies.
Share
