1
/
of
1
Media24 Boeke (Pty) Ltd
Wolf, wolf
Wolf, wolf
Regular price
$18.27 USD
Regular price
Sale price
$18.27 USD
Shipping calculated at checkout.
Quantity
Couldn't load pickup availability
Eben Venter se roman is 'n diepsnydende ondersoek na die verhouding tussen pa en seun, na die ontreddering van 'n man wat bitter min uit die verlede kan neem om hom toe te rus vir 'n lewe in 'n snel veranderende bestel. Intens. Ontstellend. 'n Meesterlike ontrafeling van die dun lyn van gevoel - Venter aan die toppunt van sy vermoëns.
Share
